Bern-Mittelland (administratiewe distrik)

Bern-Mittelland-distrik

Verwaltungskreis Bern-Mittelland
Distrik
Ligging van Bern-Mittelland-distrik
Koördinate: 46°57′17″N 7°23′42″O / 46.9546°N 7.3949°O / 46.9546; 7.3949
LandVlag van Switserland Switserland
KantonKanton Bern
HoofstadOstermundigen
Oppervlak
 • Totaal947 km2 (366 vk. myl)
Bevolking
 (2018)
 • Totaal414 658
TydsoneUTC+1 (MET)
 • SomertydUTC+2 (MEST)
Munisipaliteite77

Die distrik Bern-Mittelland in die kanton Bern van Switserland is op 1 Januarie 2010 gestig. Dit is deel van die administratiewe streek Bern-Mittelland, en is die enigste distrik in die streek. Dit bevat 77 munisipaliteite met 'n oppervlakte van 946,30 km2 en 'n bevolking van 414 658 in 2018.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy